Dobbertjies | |
---|---|
Swartnekdobbertjie (P. n. nigricollis) in Japan | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Infraklas: | |
(geen rang): | |
Orde: | Podicipediformes Fürbringer, 1888
|
Familie: | Podicipedidae Bonaparte, 1831
|
Genera | |
Sien teks. | |
Diversiteit | |
1 familie, 6 genera, 22 spesies |
Dobbertjies is watervoëls in die familie Podicipedidae wat aan die orde Podicipediformes behoort. Hulle het 'n wêreldwye verspreiding en kan op vars-, brak- of soutwaters voorkom.